Huisgenoot

BRENDANBRE PEYPER

- My Jack Russell, ’n swembroek en my kitaar. u oorse wo besko

As jy n net drie items na ’n verlate eiland mag neem, wat sal dit wees wees?

J k

WaarnaWaa sien jy die meeste uit van TropikaT Island of Treasure?

Die uitdagings – en dis my eerste oorsese reis.

HoekomHoek neem jy deel?

Ek wou nog altyd oorsee gaan en beskou dit as die ideale geleenthei­d. Dis boonop ’n uitdaging. Ons gaan hinderniss­e aanpak, wat dit soveel meer opwindend maak.

Waarna soek jy in ’n spanmaat?

Ek sal graag ’n maat wil hê wat goed is met kopkrapper­s en legkaarte bou. Ek is meer fisiek as strategies aangelê.

Hoe kry jy jou lyf gereed vir die eiland?

Ek draf, swem en besoek die gimnasium om fiks te bly.

Hoe berei jy oor die algemeen vir die eiland voor?

Ek is ietwat van ’n introvert; ek sosia- liseer nie maklik met nuwe mense nie. Maar dis iets wat ek vinnig oorkom wanneer ek tussen lekker mense is, soos die klomp wat eiland toe gaan.

Waarom dink jy het jy ’n kans om te wen?

Ek dink ek het ’n kans omdat ek altyd opgewonde raak oor nuwe uitdagings en baie hard aan my fiksheid werk.

Wie of wat gaan jy mis op die eiland?

Die kultuur en gees van Suid-Afrikaners, selfs al is ons net ’n kort rukkie weg van die huis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa