Huisgenoot

Koebaai,konvensie!

-

van Monaco het gewys hy trek nie sy neus op vir alternatie­we vervoer nie. Albert (59) het gewuif toe hy tydens ’n fees in Funchal, Portugal, saam met Miguel Albuquerqu­e (56), president van die streeksreg­ering van Funchal, op ’n mandjiesle­e was wat deur twee mans gestoot word. Die prins was op ’n drie dae lange besoek aan die eiland Madeira.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa