Huisgenoot

BEKENDE MAAGDE EN WEEGSKALE

-

DIE WESE VAN ’N WEEGSKAAL

’n Weegskaal se grootste nagmerrie is wanbalans. Hulle hou van harmonie en is die diereriem se vredemaker. Die Weegskaal sal leer die lewe is nie regverdig nie. Dit maak hulle gelukkig om ’n maat te hê, veral een wat hulle met liefde en goedkeurin­g oorlaai. Dié grasieuse siele het ’n beskaafde benadering en verfynde smaak. Hulle is sosiaal, sorgeloos en kom goed oor die weg met mense.

 ??  ?? GWYNETH PALTROW 27 SEPTEMBER 1972
GWYNETH PALTROW 27 SEPTEMBER 1972
 ??  ?? CATHERINE ZETA-JONES 25 SEPTEMBER 1969
CATHERINE ZETA-JONES 25 SEPTEMBER 1969
 ??  ?? SERENA WILLIAMS 26 SEPTEMBER 1981
SERENA WILLIAMS 26 SEPTEMBER 1981
 ??  ?? WILL SMITH 25 SEPTEMBER 1968
WILL SMITH 25 SEPTEMBER 1968
 ??  ?? DONALD GLOVER 25 SEPT 1983
DONALD GLOVER 25 SEPT 1983
 ??  ?? NIA VARDALOS 24 SEPT 1962
NIA VARDALOS 24 SEPT 1962

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa