Huisgenoot

Jy moet dalk ’n partytjie beplan of ’n uitstappie reël

-

Die son beweeg vandeeswee­k in jou teken in. Dit beteken dis tyd om ’n nuwe persoonlik­e jaar te begin. Met verjaardag­vierings wat wink, moet jy dalk ’n partytjie beplan of ’n uitstappie saam met jou vriende reël. Jy gaan dalk sukkel om jou sake in orde te kry wat werk betref; daarom is dit ’n goeie idee om op plesierige aktiwiteit­e te fokus. Dis ook belangrik om tyd te maak om aan jou doelwitte vir die jaar te dink. GELUKKIGE NOMMERS 22, 38, 20, 30, 23, 29

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa