Huisgenoot

Romantiese komedie. Met Candice Bergen en Michael Sheen. Regisseur: Hallie Meyers-Shyer. O13.

- – LYNN ELY

Alice ( Reese Witherspoo­n), ’n geskeide ma van twee, raak gewoond aan die lewe as enkelma. Sy het ’n nuwe werk en haar 40ste verjaardag wink. Die laaste ding wat sy wil hê, is ’n man. Dan betree drie mans gelyk haar lewe. Dit het Hallie Meyers-Shyer gehelp om haar ma, Nancy Meyers (Something’s Gotta Give), se werk dop te hou. Sy tref al die regte note in haar debuut.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa