Huisgenoot

Lida Botha

-

Die aktrise LIDA BOTHA vul graag blokraaie in voor sy saans gaan slaap of wanneer sy snags wakk wakker word. “Dis ongeloofli­k hoe joujo brein iets onthou wanneer jy ’n bietjie slaap gekry het.” Wanneer sy begin woor- woo de soek, neem dit haar brein weg van enigietsen­igie negatiefs. Sy voltooi graag kruisen-dwars-blokraaie.en-dwars-blokraa “Ek begin deur diedi woordeoord­e in te vul waaroor ek seker is.” Wanneer sy vashaak,v gebruik sy ’n Engels-Afrikaans-Enge woordeboek­woord om ander woordewoor vir die kopkrapper­sper te vind. Haar man, diedi akteur JOHAN BOTHA,B help ook. “Ek vra hom of hy vir my ’n ander woord het. Hy is goed met woorde, maar vul nie self blokraaie in nie.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa