Huisgenoot

Schalk Bezuidenho­ut

-

“Ek“kan nou maar aftree,” het die akteur en komediant

SCHALK BEZUIDENHO­UT in die sosiale media geskerts nadat sy gesig in ’n Huisgenoot-blokraai verskyn het.

“Dit was vir my ’n eer en het ’n groot glimlag op my gesig gesit. Ek dink enige mens in ons bedryf wil graag hê mense moet dadelik weet wie jy is wanneer hulle jou gesig sien.”

Al was dit vir hom ’n spesiale oomblik, vul hy nie self graag blokraaie in nie.

“Ek verkies eerder om na ontspannen­de reekse of komiese programme op my rekenaar te kyk. Woorde is basies my loopbaan. Dis waaruit ’n komediant se werk bestaan.

“Ek wil nie in my vrye tyd ook woorde raai nie.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa