Huisgenoot

Germandt Geldenhuys

-

Hy is lief vir enige raaisel of legkaart. “Omdat e ek lief is vir woorde en die betekeniss­e daarvan is dit uitdagend en heerlik,” sê die Binnelande­rsak akteur GERMANDT GELDENHUYS oor sy liefde vi vir blokraaie. “Ek begin met die eerste leidraad wa wat ek ken. Dis gewoonlik ’n bekende se gesig,” sê hy. “Ek kul nie met blokraaie nie. Deel van die pr pret is juis die swoeg, wonder en raai daaroor. Ek vra soms die ouer garde se hulp.” Was sy gesig al in ’n blokraai? “Nee, maar dit sa sal wonderlik wees. ‘Germandt Geldenhuys’ is ’n go goeie lengte vir ’n blokraai. En hulle sê mos: Jy is nie regtig bekend as jou gesig nog nie in ’n Huisge genoot-blokraai verskyn het nie.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa