Huisgenoot

Beyoncé reikuit

-

BEYONCÉ (36) het gewys al is sy beroemd, lê haar hart by haar mense in Houston. Nadat diediee popster se geboortest­ad onlangs onder OrkaanOrka­aan Harvey deurgeloop het, het sy en haar vyfjarige dogter, BLUE IVY, gaan uithelp. Hulle het onder ondeer meer kospakkies met rys en boontjies uitgedeel en voorraad soos doeke. Die orkaan het 60 lewens geëis. Die Grammy-wenner was ook by haar voormalige vovoormali­ge kerk, St. John, waar sy ssy lidmate moed ingepraati­ngeprraat het.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa