Huisgenoot

PRINSGEORG­E GAANSKOOLT­OE

-

Mense was in vervoering toe foto’s van PRINS GEORGE (4) se eerste skooldag uitgereik is. Hoe oulik was hy nie in sy deftige uniform terwyl hy sy trotse pa, PRINS WILLIAM (35), se hand vashou nie? Maar wat presies bied Thomas’s Battersea in die suidweste van Londen? Hier is 10 feite oor George se nuwe skool.

Elke dag begin en eindig 1

met ’n handdruk. Goeie maniere soos dié is belangrik as ’n mens ’n leier wil word. Volgens die skool se webtuiste word van leerders verwag om “onfeilbaar hoflik en beleef” te wees.

D Dis duur. Klasgeld begin 2 by R99 756 per kwartaal vir vierjarige­s. Ouers moet ook ekstra opdok vir naskoolse aktiwiteit­e soos musiekless­e. 3 opsioneel.HuiswerkHo is aanvanklik

Ouers word aangemoedi­g om hul kinders te laat “ontspan” en word herinner “nes alles wat matig gedoen word, is verveling ook goed”. N Net slimkoppe kry plek. 4

Aansoekers ondergaan op twee of drie jaar ’n toelatings­eksamen wat op natuurlike intelligen­sieg steun. 5 sonde) LeerdersL s koninklike­s.eet soos (ge

“’n Gebalansee­rdel dieet stimuleer die brein, help die kinders studeer en help p met geheue,”g , lui die skool se webtuiste.

6 Gaafheid is ’n skoolreël.

D Die belangriks­te skoolreël is om “gaaf te wees”. Die hoogtepunt van elke kwartaal is die skool se Be Extra Kind Day, waar alle leerders oor menseregte en die wêreld se minderbevo­orregtes leer. 7 gend. SportSg is uiters mededin

Die skool fokus sterk k op fisieke aktiwiteit­e. Die sportiewe William en sy vrou, Kate, , sal beslis hiervan hou. DaarD is klubs vir Afrika. 8

OnderO die skool se 24 naskoolsel klubs is selfs een vir vyfjarige debatgeesd­riftiges. Daar is ook klubs vir filosofie, skermkuns, gholfg en pottebakke­ry.NA BalletB is verpligten­d. 9

MeisiesM en seuns moet tot op diedi ouderdom van sewe jaar hieraan deelneem. 10 Die skool het ’n ski-chalet. 10 Leerders word in hul vyfde en sesde jaar na die skool se Daheim-ski-chalet in die Oostenryks­ey Alpe geneem. BRON: DAILYMAIL.CO.UK

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa