Huisgenoot

LIAM GALLAGHER

-

(45) het sy broer Noel Gallagher daarvan beskuldig dat hy “vals” is. Dit volg nadat Noel (50) tydens ’n onlangse liefdadigh­eidskonser­t in die Manchester-arena in trane uitgebars het toe hy die Oasis-treffer Don’t Look Back in Anger sing. In die dae ná die terreuraan­val in Mei het dit ’n gewilde lied teen terreur geword. Liam, wat nog altyd ’n onstuimige verhouding met sy broer gehad het, het Noel se optrede op Twitter ’n “publisitei­tsfoefie” genoem en beweer “hy gee nie ’n duit om nie”.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa