Huisgenoot

JONATHAN RHYS MEYERS

-

(40) he het van die waterkar afgeval nadat sy vro vrou tydens haar swangerska­p met hul tweede kind ’n miskraam gehad het. Mara Lane het op Instagram bevestig haar man het weer voor die drankduiwe­l geswig omdat hy sukkel om die verlies van hul ongebore baba te verwerk. Sy het bygevoeg hulle het “baie uitgesien na die kind (veral J)”. Dae voor die inskrywing is die akteur afgeneem terwyl wagte hom deur ’n lughawe begelei het nadat hy te dronk was om ’n vlug te haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa