5H-viertal kookwater
Dis ’n groot jjaar viri 5H5H. HHullell hhet twee KidKids’’ ChChoice-ipryse opgeraap (LINKS) en ook onlangs drie Nickelodeon Teen’s Choice- (NTC-)pryse. Maar Camila het stof in hul oë geskop toe sy vyf NTC-beeldjies wen. Aanhangers hou asem op om te sien hoe haar soloalbum, wat vandeesmaand uitgereik word, sal vaar teen haar ou groep se derde album.