Huisgenoot

Flieks en reekse op die kassie

-

Avontuur. Die man wat eens as Tarzan bekend was, verruil die beskawing vir sy voormalige oerwoudtui­ste waar hy mynboubedr­ywighede ondersoek. Sy vrou, Jane (Margot Robbie), en ’n avonturier (Samuel L. Jackson) vergesel hom op sy sending. Alexander

Skarsgård, Rory J. Saper. SONDAG 24 SEPTEMBER 20:05 2016, 110 MIN, OGT13

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa