Span uit op jou patio
Voeg styl en stemming by jou buiteruimte vir gesellige kuiers
1 Blougroen lantern R159,99, MRP Home. 2 Bali-lantern R399, 3 sout-en-peperstel R199 elk, 4 braaibak R240, 5 afdroogdoeke R89 vir twee en 6 aronskelk in blik R199,99, Woolworths. 7 Driestuk-bistro-stel (tafel en twee stoele) R1 290, Builders. 8 Stoelkussing R99,99, MRP Home. 9 Servette R150 vir vier, 10 borde R79,95 elk en 11 kleinbordjies R79,95 elk, Woolworths. 12 Marokkaanse glase R65 elk, 13 Marokkaanse bakkie R49 en 14 Marokkaanse dienbord R179, @home. 15 Mandjie R590, Builders.