Son­lig en jou vel

Die son gee le­we en lig, maar sy stra­le le hou­ho ge­vaar inn vir ’n mens se vel ten­sy jy die reg­te son­sker­monsk ge­bruik ui­ku

Huisgenoot - - Inhoud -

WAN­NEER on­be­skerm­de vel aan son­lig bloot­ge­stel word, ab­sor­beer dit ul­tra­vi­o­let-(UVA- en UVB-)stra­le.

UVA-stra­le het lang­ter­myn­ge­vol­ge soos voor­ty­di­ge ver­ou­de­ring, son­vlek­ke en vel­kan­ker, ter­wyl UVB-stra­le hoof­saak­lik ma­ti­ge tot erns­ti­ge en blaas­vor­men­de son­brand ver­oor­saak.

SON­BRAND

UVB UVA SKADELIKE STRA­LE

E­pi­der­mis Der­mis Hi­po­der­mis Be­ska­dig­de sel­le Vet­sel­le Haar Haar­wor­tel Erns­ti­ge blaas­vor­ming Blaas vol vog In­flam­ma­sie Re­ser­we­vet Bloed­va­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.