Huisgenoot

3 Steve Hofmeyr se seun Armand en sy liefie

- Kuier saam met ons aanlyn by huisgenoot.com.

Sexy laaitie! Jammer dat jy en jou familie heeltemal te dikwels in die sosiale media afgekraak word. Dis jul lewe, nie ons s’n nie. Allerbeste wense vir julle. – ANNA BENEKE SWANEPOEL

Julle twee is pragtig. Armand, ek hoop die liefde blom vir altyd; voorspoed met julle twee se verhouding. – NELMARIE MINNIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa