Huisgenoot

2 Kondome in jou kind se laai – wat nou?

-

Gee hom ’n high five omdat hy slim is. My oudste word 24 en ek het hom geleer om eerder bang Jan as dooie Jan te wees. My baba is nege en ek gaan dieselfde doen. – SONJA GREEFF

Wees baie dankbaar dat hy veilig wil wees. Dis nou te sê as hy dit vir seks gebruik. Kondome het baie ander gebruike – dit maak skoolskoen­e mooi blink. – JOYDENE ALKASTER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa