MEN­SE IS MY VOOR­REG

Huisgenoot - - Gesels Saam -

My dog­ter, klein­kin­ders en ag­ter­klein­kind bly net 40 km van my af.

Ek wil hul­le bit­ter graag meer sien, maar die brand­stof het te duur en my mo­tor te on­be­trou­baar ge­word.

Drie we­ke ge­le­de is my twee­de ag­ter­klein­kind ge­bo­re. Ek wil hom graag ont­moet en kan nie wag om hom saam met sy mam­mie te leer ken nie.

In­tus­sen dank ek die He­re vir die voor­reg om hier­die ou­der­dom te kon be­reik, en ook vir my kin­ders, aan­ge­trou­de kin­ders, klein­kin­ders en ag­ter­klein­kin­ders.

WAAR­DEER JOU MEN­SE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.