Huisgenoot

SMS’E

-

Hoe mooi was die verhouding tussen Pieter en Joost nie!

Sulke herinnerin­gs aan ’n geliefde broer is baie kosbaar.

Pieter, dankie dat jy dit met ons gedeel het. Sterkte vir die pad vorentoe. – DE, NOORDWES

Ek wil net vir Hykie Berg sê: Sjoe, ek is so trots op jou.

Ek wens jou net ’n wonderlike toekoms toe. – BETSIE,

Jakkie Louw, ons was op 26 Augustus op ’n kontreifee­s waar jy gesing het.

Wat ’n uitstekend­e sanger is jy nie, en wat ’n verhoogper­soonlikhei­d! Ons het dit baie geniet. – MARIE M, WELKOM

Anneli van Rooyen, ons hele familie hou jou vas in ons hart.

Dis wonderlik dat jy so ’n goeie verhouding met jou pa, Retief, gehad het.

Onthou die goeie tye, vier sy lewe, en dankie vir jou pragstem deur die jare. – SUZIE, PAARL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa