Huisgenoot

SY PAD NA SUKSES

-

Die aantreklik­e platejoggi­e het sy deurbraak in die musiekbedr­yf gemaak nadat hy saam met die Britse musikant Duke Dumont (35) aan ’n reeks suksesvoll­e enkelsnitt­e gewerk het. Maar hy het eers uit eie reg sukses behaal met die treffer You Don’t Know Me, waarop die sangeres Raye (19) sing. Dit is sy gewildste liedjie tot dusver en het die 13de plek op Billboard se dans-elektronik­a-trefferlys bereik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa