Huisgenoot

VIER BLY OOR

-

Dit is nou reeds nege maande dat 5H net vier lede het nadat Camila Cabello (20) die groep in Desember verlede jaar verlaat het. Die oorblywend­e lede, Ally Brooke (24), Normani Kordei (21), Lauren Jauregui (21) en Dinah Jane (20) is gewilder as ooit tevore.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa