Huisgenoot

OORKOM SWAARKRY

-

Dit het nnie altyd so goed gegaan met hulle nie. Hulle was op ’n kol uitgebrand en hul platemaats­kappy het hulle soos marionette beheer, vertel die vroue, wat in 2012 derde gekom het in die Amerikaans­e sangreeks The X Factor. Agter die skerms was daar ineenstort­ings en hulle het onder mekaar baklei. Dit gaan stukke beter vandat hulle onder nuwe bestuur is en eienaarska­p van hul handelsnaa­m het. Hulle is dol oor hul nuwe musiek, wat die nuwe liedjie Angel insluit. “Ons luister heeltyd na ons eie musiek, iets wat nooit voorheen gebeur het nie,” verklap Ally.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa