Huisgenoot

VERGIFTING

-

Bel jou naaste nooddiens, veral as die persoon bewusteloo­s is, en verstrek inligting oor die soort gif, hoeveel ingeneem is, asook die ouderdom en gewig van die siek persoon. As jy weet hoe om kardio

pulmonêre resussitas­ie uit te voer (’n tegniek om die hart en longe weer aan die werk te kry), moet jy eers kyk dat daar nie gif aan die persoon se mond is nie. Moenie probeer om die persoon te laat

braak nie, want dit kan nog skade veroorsaak. Jy kan die gifhulplyn enige tyd van die dag of nag by 0861-555-777 bel vir inligting oor wat jy moet doen.

 ??  ?? Hou altyd giftigeift­i stowwe soos bleikmidde­ls en paraffien buite die bereik van kinders.
Hou altyd giftigeift­i stowwe soos bleikmidde­ls en paraffien buite die bereik van kinders.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa