Huisgenoot

SLANGBYT

-

SowatS 12 van S Suid-AfrikaAf se 140 slangspesi­es is giftig; daarom sal ’n dokter dalk ’n teengif moet inspuit nadat iemand gepik is. As jy op iemand afkom wat gepik is, moet jy die persoon half sittend maar

baie stil hou om te keer dat die gif versprei. Moet nooit aan die bytplek sny of suig nie. Kry so gou moontlik mediese hulp. Dit sal baie help as jy ’n foto kan neem of ’n beskrywing van die slang kan gee.

 ??  ?? POFADDER
POFADDER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa