Huisgenoot

KYK HIERVOOR

-

Produkte wat die nuwe toetsverei­stes slaag vir voldoende beskerming teen sowel UVA- as UVB-bestraling mag nou as “breëspektr­umsonskerm” gemerk word. As beweer word dit is waterbesta­nd, moet die bekermings­tyd terwyl jy swem of sweet op grond van standaardt­oetse aangedui word. Geen room kan die son heeltemal blokkeer nie; daarom mag vervaardig­ers nie meer hul produk “sonblok” noem nie. Sonskerm mag nie met ’n SBFwaarde hoër as 50 bemark word nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa