Huisgenoot

WAT IS SONBLASE?

-

Die blase wat ontwikkel as gevolg van lang blootstell­ing aan bestraling van die son, word sonblase genoem. ’n Blaas is ’n borrel wat onder die vel verskyn en vol vloeistof is. Die blase beskerm in werklikhei­d die onderligen­de weefsel. Daarom is dit nodig om sonblase heel te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa