Huisgenoot

Organiese tuinbou

-

Baie mense glo organies vervaardig­de kos is die gesondste en proe die lekkerste

WEET jy wat dit beteken om organiese groente te kweek of ’n organiese blomtuin te hê? Dit is om op ’n omgewingsv­riendelike manier – sonder chemiese kunsmis of gif – tuin te maak en op ’n natuurlike manier met plae af te reken.

Baie mense vrees chemiese middels kan deur nieorganie­se kos in jou liggaam beland en jou siek maak.

Ons leer jou oor organiese kos en tuine.

DUURDER

Wanneer jy in die supermark mark na die prys van organiese vleis, eiers, groente, vrugte en ander produkte kyk, sal jy agterkom dit is ietwat duurder as nieorganie­se produkte. Grootskaal- se organiese boerdery lewer sowat t 20% kleiner oeste as die gebruiklik­e landboumet­odes. Die redes hiervoor is dat organiese boere nie kunsmis, onkruiddod­ers en plaagdoder­s gebruik nie. Hulle vermy die gebruik van groeihormo­ne en geneties gewysigde plante.

Organiese boerdery behels meer werk en sulke boere moet ekstra werkers betaal om goeie oeste te verseker. Organiese voedsel is duurder weens die hoër arbeidskos­te.

MEER OMGEWINGSV­RIENDELIK

Organiese boere probeer met die natuur saamwerk om voedsel te kweek. Plase waarop die lande met kunsmis en ander chemiese stowwe behandel andel word, kan tot besoedelin­g bydra.dra. Dit gebeur wanneer stikstof en n fosfor van die landerye af in riviere beland. Dit laat alge en ander organismes vinnig groei en kan die suurstof uit die water neem, met die gevolg dat t visse vrek. Organiese boere re sorg dat daar genoeg komposs en bemesting in die grond is. Die organiese materiaal bind die grond en verhinder erosie (die wegvoer van grond deur wind en water).

JOU EIE TUIN

Ons het nou na grootskaal­se organiese boerdery gekyk, maar hoe kan jy organiese metodes in jul eie tuin uin toepas? Een van die belangriks­te dinge ge wat ’n mens kan doen, is om die grond tee voed. Organiese tuinmakers glo te veel kunsmisuns­mis kan die grond en goeie organismes­es wat daarin woon,w soos erdwurms, eindelik doodd en steriel maak. Organiesen­ie bemesting sluit kraalmis, beenmeel,be as en seewier in. Julle kan ’ n komposhoop (sien(s die kassie heel regs bo) vanva skille, eierdoppe en ander organieseo­r komponente maak om by die tuingrond in te werk. MiskienMis­ki kan jy jou eie kruie- of groentetui­ngroentetu begin. Dit sal jou leer om geduldig te wag tot jou plante geoes kan word. As julle nie ’n groot erf het nie, kan jy in blompotte kruie, soos kruisement en knoffel, of tamaties plant. Dis ’n lekker gevoel wanneer jy iets oes wat in jul kombuis tot kos gemaak kan word.

 ??  ?? BO: Jy kan jou eie organiese tuin skep.p. REGS: Wanneer jy ’n spooklante­rn van ’n pampoen ampoen maak, kan jy die oorblyfsel­s eet of dit later by jou komposhoop inwerk.
BO: Jy kan jou eie organiese tuin skep.p. REGS: Wanneer jy ’n spooklante­rn van ’n pampoen ampoen maak, kan jy die oorblyfsel­s eet of dit later by jou komposhoop inwerk.
 ??  ?? Waterbesoe­deling in ’n landelike stroom as gevolg van boerdery-aktiwiteit­e. Alge bedek die oppervlak daarvan en dit versteur die ekostelsel.
Waterbesoe­deling in ’n landelike stroom as gevolg van boerdery-aktiwiteit­e. Alge bedek die oppervlak daarvan en dit versteur die ekostelsel.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa