Huisgenoot

WANNEER KAN JY DAARMEE BEGIN?

-

spiere en fyn spiertjies om die neus,” sê Deon.

“Die algemeenst­e plooie wat behandel word, is die vertikale fronslyne tussen die wenkbroue, die horisontal­e kommerlyne van die voorkop en die lagplooitj­ies wat uitwaarts om die oë strek,” sê hy.

Anastasia beaam dit: “’n Klein hoeveelhei­d botoks kan ook saam met ’n vuller (Frans gebruik hialuronsu­ur) gebruik word om die onderlip te behandel en rondom die mond vir rokersen marionetly­ne, die plooie wat weerskante van die onderlip ondertoe strek.”

’n Vuller is iets anders as botoks; dit is ’n stof wat ingespuit word om ’n plooi op te vul ten einde die vel glad te maak. Frans gebruik gewoonlik botoks saam met vullers en sê: “Die kombinasie word deur jou ouderdom bepaal. As jy jonger is, word meer botoks en minder vuller gebruik. Hoe ouer jy is, hoe meer vuller en minder botoks word gebruik.” “Begin liewer vroeër as later, want dit werk voorkomend. Wanneer plooie eers gevorm het, kan jy dit nie omkeer nie. Begin dus sodra jy die eerste fyn lyntjies sien,” beveel Anastasia aan.

“’n Goeie ouderdom is omstreeks 30. Mense met ’n ligte vel, blonde hare en blou oë lyk dikwels vroeër ouer en kan reeds op 25 fyn lyne ontwikkel. Jy het dan net ’n klein dosis nodig en kan dit deel maak van jou skoonheids­roetine,” sê sy.

Volgens Deon is ons almal die produk van ons ouers. “As jy in jou middel 20’s in die spieël kyk en ’n plooi tussen jou wenkbroue sien wat nes jou ma s’n begin lyk, is dit beter om dan reeds met botoksbeha­ndeling te begin.” ontwikkel wat die botoks ondoeltref­fend maak, sê Anastasia.

Die neurotoksi­en verhoed die aktivering van spiere sowat drie maande lank, maar daarna keer die spieraksie terug na normaal, verduideli­k Deon. Hy beveel daarom aan dit word elke drie tot vier maande gedoen. rooi en geswel lyk, maar dit duur gewoonlik nie langer as ’n uur ná die behandelin­g nie. Volgens hom kan die neweeffek van laegraadse hoofpyn gewoonlik met parasetamo­l verlig word.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa