Huisgenoot

HOE KAN VROUEV OPTREE WANNEER HULLE DIT ERVAAR?

-

Dit is nie net wannee wanneer gedrag gewelddadi­g raak dat vroue hul st stem daaroor kan verhef nie. Hulle mag en mo moet opstaan teen enige gedrag wat hulle on ongemaklik of misbruik laat voel. Wees ho hoflik maar ferm, sê Akashni. “Sê vir h hom hoe jy voel. Gebruik ‘Ek’-stelli ‘Ek’-stellings soos: ‘Wanneer jy dit doen, voel ek ongemaklik.’ ” As jy stappe wil doen, probeer bewyse insam insamel en meld dit aan, byvoorb byvoorbeel­d by die menslikehu­lpbr hulpbronne­afdeling by jou werk werk. Vr Vroue moet van meet af ster sterk reageer, met ’n ferm stemt stemtoon, sê Akashni. “Baie van die predatore hou nie van konfrontas­ie nie.” Vroue moet met hul liggaamsta­al wys die man laat hulle nie bedreig voel nie. “Verduideli­k aan hom dat hy die perke tussen hom en jou moet handhaaf sodat daar nie verwarring kom nie.”

Perke is belangrik, sê Larissa. “Vroue moet duidelik wees oor hul eie perke en hoe ver hulle bereid is om te gaan om iets by hul werk te bereik. Hou by dié perke.”

Hulle moet hul voet neersit om mans duidelikhe­id te gee oor waar hulle staan en die regte prosedure volg om mans te rapporteer wat ongewenste dinge doen, sê sy. Dit hang af van hoe erg die teistering is.

Probeer dit eers self stopsit. As dit nie werk nie, kan jy jou tot die polisie wend. Jy kan ook met jou werkgewer praat, sê Antje.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa