Huisgenoot

VRUGTEKOLW­YNTJIES

- 1 2 3

Dié kolwyntjie­s kan soos Kerskoek behandel word: Bak dit nou en bêre dit vir Kersfees. LEWER 12 GROOT KOLWYNTJIE­S Bereiding: 15 min. Staan: oornag Bak: 1 uur 10 min. VRUGTEMENG­SEL 250 g droë appelkose,

grofgekap 250 g dadels, ontpit en

grofgekap 100 g elk rooi en groen glanskersi­es, grofgekap 150 g sultanas 150 g goue sultanas skil en sap van 1 groot

lemoen 100 ml rum KOEK 270 g ongesoute botter,

versag 270 g donkerbrui­n

suiker k – koppie(s) e – eetlepel(s) 45 ml (3 e) gouestroop 4 groot eiers, geklits 100 g pistachion­eute,

grof gekap 350 g koekmeel 7,5 ml (1½ t) fyn kaneel 2,5 ml (½ t) fyn of vars gerasperde neutmuskaa­t 2,5 ml (½ t) fyn kardemom (druk die saadjies van 12 peule fyn) 2,5 ml (½ t) fyn nael

tjies 80 g fyn amandels Voorverhit die oond tot 140 °C en voer twee groot kolwyntjie­plate met papierbakk­ies uit.

Vrugtemeng­sel

Plaas al die bestanddel­e in ’n groot bak, bedek met kleefplast­iek en laat oornag staan.

Klits die botter en suiker in ’n groot bak tot lig en donsig. Voeg die stroop by en klits dan die eiers by.

Roer die pistachio-

Koek

t – teelepel(s)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa