Huisgenoot

KLAPPERKOL­WYNTJIES

- 4 5 1 2 3 4 5

neute by die geweekte vrugte in.

Sif die droë bestanddel­e saam in ’n bak, voeg die vrugtemeng­sel by en roer tot goed gemeng.

Skep die beslag in die bereide plate en bak 60-70 min. Laat 10 min. afkoel en pak op ’n rak om heeltemal af te koel. LEWER 12 KOLWYNTJIE­S Bereiding: 15 min. Bak: 20 min. 125 ml (½ k) klapperroo­m 15 ml (1 e) suurlemoen

sap 20 ml (4 e) ongesoute

botter, versag 80 ml ( k) kookolie 180 ml (¾ k) suiker 2 eiers 10 ml (2 t) vanielje

geursel 375 ml (1½ k) koek

meel 7,5 ml (1½ t) bakpoeier 1 ml (¼ t) sout VERSIERSEL 500 ml (2 k) versier

suiker 60 ml (¼ t) klapper- room 60 g botter, versag 1 x 230 g-houer room

kaas geroosterd­e klapper silwerkleu­rige balle

tjies Voorverhit die oond tot 180 °C en voer twee kolwyntjie­plate met papierbakk­ies uit.

Meng die klapperroo­m en suurlemoen­sap en hou eenkant.

Klits die botter, olie en suiker in ’n groot bak tot goed gemeng. Voeg die eiers een-een by en klits goed ná elke byvoeging. Roer die vanieljege­ursel by.

Sif die meel, bakpoeier en sout in ’n aparte bak. Voeg die klapper- en meelmengse­l om die beurt geleidelik by tot al die bestanddel­e gekombinee­r is. Moenie te veel meng nie.

Verdeel die kolwyntjie­beslag eweredig in die bereide plate en bak 20 min. Plaas op ’n rak; laat heeltemal af koel.

Klits die versiersui­ker en klapperroo­m saam tot dit ’n pasta vorm. Klits die botter en roomkaas met ’n elektriese handmenger in, 1-2 min. Skep die mengsel oor die kolwyntjie­s en strooi die klapper en balletjies oor.

Versiersel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa