Huisgenoot

MY KUIERS SAAM MET GROOT GEESTE NELSON MANDELA

Richard Branson meng gereeld met die magtigste mense. Hy vertel wie hy bewonder en hoe ander hul warew ware kleure aan hom gewys het Dis inspireren­d om te sien hoe Madiba se blote teenwoordi­gheid mense se lewe ophelder

-

DIT gaan nie net oor ontsaglik ryk wees nie. Om ’n biljoenêr te wees het ook ander byvoordele. Soos om presidente, supermodel­le, filmsterre en nog ’n rits interessan­te mense te leer ken. In dié uittreksel uit sy nuwe memoires, Finding My Virginity, vertel die Britse magnaat Richard Branson (67) van sommige van sy onvergeetl­ikste ontmoeting­s. Ek is in die bad toe Nelson Mandela bel. Die bad behoort aan vriende van my by wie ek in hul herehuis op die Engelse platteland tuisgaan. Ek week behoorlik in ’n bad met baie skuim, en ontspan so lekker dat ek amper nie die foon antwoord nie. Maar, op die een of ander manier, wanneer Madiba gebel het, waar jy ook al was, het jy dadelik geantwoord.

“Richard,” sê hy en ignoreer die plasgeluid­e op die agtergrond. Hy val dadelik met die deur in die huis: “Jy het gesê jy wil ons in Suid-Afrika graag help.”

Ek en hy het kort tevore in Kaapstad saamgewerk om ’n ongeloofli­ke konsert te reël om bewustheid oor vigs te be- vorder. Ek het pas as uit Suid-Afrika Su id-Afrika teruggekee­r en neem m aan hy bel in verband daarmee.

“Ja, Madiba. Jy weet ek help helph graag,” antwoord ek, en vee e die skuim skuuim van die telefoonko­ord af.

“Wel, ons het ’n proble probleem. eem. Ons grootste gesondheid­sondernemi­ng, dsonde erneming, die Health & Racquet uet Club Club, , is op die punt om ineen te stort.” rt.” Hy ve verduideli­k erduidelik 5 000 mense sal hul werk verlo verloor oor en ’n maatskappy wat ’n simbool van Suid-Afrikaanse groei en vooruitgan­g vooruitg gang was, is aan die bankrot speel. el.

“Dink jy jy kan dit red?” ” vra hy. “Dink jy jy kan die mense e red?”

“Ek is seker ons ns kan iets iet ts doen.” Ek probeer sekerder klink link as wat watw ek voel. “Ek vlieg terug Afrika a toe sodra sod dra ek kan.”

In Maart 2001 verkry ons onso al 76 Health & Racquet-klubs bs in Suid-Afrika Su uid-Afrika teen £24,5 miljoen (toe toe R319 R319,6 9,6 miljoen). (In 2015 het die Suid-Afrikaans d-Afrika aans genoteerde maatskappy Brait ait R12 biljoen bi iljoen betaal vir ’n aandeel van 80 0 persent persen t in die ketting.)

Vir die opening g van die e Melrose Archklub in Johannesbu­rg sburg sluit slu uit Mandela by ons aan. Met sy aankoms aankom ms merk ek hy loop effens mank. k. “Is jy oukei?” vra ek. “Dis my knieë,” ” verduid verduideli­k delik hy. “Dit pyn soms van die dae in die tronk op Robbeneila­nd. Die vele, vele ure van klippe breek.”

Maar dit keer hom nie om minute later heerlik saam met ons personeel in die gim te dans nie. Dit is inspireren­d om hom deur die klub te sien stap en te sien hoe sy blote teenwoordi­gheid mense se lewe ophelder.

Was dit nie vir Madiba se oproep nie, sou dié mense werkloos gewees het.

Dit is maar een klein voorbeeld van die hoop en hulp wat hy aan Suid-Afrika en die wêreld gebied het. Hy was ’n ware entreprene­ur en ook ’n groot leier. Ná die bekendstel­ling sit hy saam met ons gesin vir ete aan, reeds op die uitkyk na nog ’n manier om sy wonder-

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa