Huisgenoot

Diatome – plantjies in glas

Dié belangrike alge algee i is so klein, 25 miljoen pas in ’n enkeele enkele teelepel

-

PLANKTON is drywende plantjies ( fitoplankt­on) en diertjies (soöplankto­n) in die see, mere en ander watermassa­s. Ons kyk na diatome. Dis ’n groot groep alge (plantjies) en die algemeenst­e so soort fitoplankt­on. Ontelbaar baie van hierdie piepklein al alge kom in water voor. Die woord “diatoom” kom van die G Griekse woord “diatomos”, wat “in twee g gesny” beteken.

WAT IS FITOPLANKT­ON?

Fitoplankt­on is piepklein drywende plantjies wat veral in die see lewe. le Hulle vorm die eerste belangrike rik skakel in ’n voedselket­ting, want die plantjies is kos vir soöplankto­n en vir baie klein vissies.

Groter visse eet die soöplankto­n en kleiner visse, en eindelik vang mense die groter visse en eet hulle. Die plankton se energie word dan ons s’n.

HOE LYK DIATOME?

’n Diatoom is ’n soort geel alg met net een selletjie. Soos ander alge het diatome nie blare, ’n stam, wortels of blomme nie, maar die sel van elke diatoom bevat wel chlorofil. Hulle kan dus suurstof en kos vervaardig.

Die selletjie se wand bevat baie silika, ’n glasagtige stof wat soos ’n doppie beskerming bied. Die diatoom self pas binne-in hierdie selwand. Die een helfte van die wand pas oor die ander helfte soos ’n dekseltjie – vandaar die Griekse beskrywing dat ’n diatoom in twee gesny is. Een van die helftes het ’n spleet waardeur die diatoom stowwe uit die omgewing opneem en afskei.

Daar is baie verskillen­de soorte diatome in allerhande vorms. Sommige is in die

 ??  ?? Wanneer mikroskopi­ese alge onnatuurli­k vinnig groei, kom algebloei voor, wat skadelik is vir ’n ekostelsel, soos dié rivier in China.
Wanneer mikroskopi­ese alge onnatuurli­k vinnig groei, kom algebloei voor, wat skadelik is vir ’n ekostelsel, soos dié rivier in China.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa