Huisgenoot

OOSTERSE VARKSKYFIE­S MET GRONDBOONT­JIESOUS

- 2 3 4 5 6 7 3

GENOEG VIR 4 MENSE Marineer: 30 min. Bereiding: 30 min. Gaarmaak: 20 min. VARK 15 ml (1 e) olie 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 5 cm gemmerwort­el,

fyngeraspe­r 90 ml (6 e) sojasous 60-80 ml (¼- k)

hoisinsous 30 ml (2 e) bruinsuike­r 10 ml (2 t) sesamolie 1 varkfilet, in skyfies

gesny sout en vars gemaalde

peper olie GROENTE 1 rooi soetrissie,

in blokkies gesny 250 ml (1 k)

broccoli-blommetjie­s 250 ml (1 k) baba

mielies (opsioneel) 250 ml (1 k) botter

skorsie-spaghetti SLAAISOUS 30 ml (2 e) grond

boontjiebo­tter 1,25 ml (¼ t) brandrissi­evlokkies of swartpeper 20 ml (4 t) rysasyn 60 ml (¼ k) olie 10 ml (2 t) heuning 15 ml (1 e) sojasous 2,5 ml (½ t) vissous NOEDELS 400 g gaar Oosterse

noedels ’n hand vol gekapte

koljanderb­lare

Vark

Meng die olie, knoffel, gemmer, soja- en hoisinsous, voeg die bruinsuike­r en sesamolie by en giet oor die vark. Marineer 30 min.

Geur die vark met die sout en peper, verhit ’n bietjie olie in ’n pan en braai die vleisstukk­ies in sarsies tot net bruin buiteom en gaar. Skep uit en laat afkoel.

Giet die orige marinade in die pan en verhit vinnig tot dit kook. Laat afkoel en hou eenkant.

Stoom die broccoli tot net sag. Meng al die groente.

Meng al die bestanddel­e vir die grondboont­jiesous goed, skep in aparte klein flessies en sit voor saam met die varkflessi­es.

Pak die noedels in 4 flessies; voeg die koljanderb­lare by.

Groente Slaaisous Noedels Samestelli­ng

Skep die vark en groente bo-op en giet die marinadeso­us oor. Sprinkel nog koljanderb­lare oor en maak toe.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa