Huisgenoot

Kate loop nou nes Diana deur

-

SY HET HHE nog nie een keer skeee skeefgetra­p nie. Sy is gelief in Brittanje BBr en ver buite sy grenn grense, sy verskyn gereeld op tydskrifvo­orblaaie wêrre wêreldwyd en is ’n aanwins vir d die beroemde familie waaa waartoe sy nou behoort. In die ses jaar jaarr dat die hertogin van Cambridge met p prins William getroud is, het nog nie ’n enkele skandaal haar naam ontsier nie. niee. Om die kroon te span is sy altyd vaan van haar blink kroontjie tot haar gemanikuur­de g toonnaels volmaak v versorg. En tog, die arme Kate . . . Wann Want skielik is mense naar mett met die toekomstig­e koninng ningin van Engeland en woor word die arme vrou oor klee kleinlikhe­de uitgejou. D Dan word sy koekerige KKa Kate genoem; dan is sy kw kwansuis te maer. Dié eee een skinder sy en Will kka kan nou gerus die voorb behoedmidd­els nader ttr trek; daardie een sê dis sso sommer nonsens dat sy s so olik voel weens haar ssw swangerska­p. Terwyl die Britte

Nes Diana destyds loop die hertogin nou onder kritiek deur – oor van haar klere tot haar swangerska­p Saamgestel deur NICOLA WHITFIELD

gaande is oor prins Harry se meisie, Meghan Markle, en hul ore tuit vir trouklokki­es, moet die stomme Kate skielik koes vir kritiek.

Aikôna, wil ’n mens byna uitroep, los die vrou nou uit. Maar helaas, Kate voel vir die eerste keer die kwetsende kritiek wat haar oorlede skoonma, wyle prinses Diana, ook so dikwels seergemaak het.

DEMP NOU DAAI KROOSKOORS!

Nie almal was in hul skik toe Kate en William aankondig hulle word vir die derde keer ouers nie. Hulle verwag hul derde kind in April.

“Kleintjies kom uit op ’n vervoerban­d uit daardie Kate Middleton. Vat ’n blaaskans,” skryf een bitterbek op Twitter.

“Ek sweer Kate Middleton is nou al ’n volle vier jaar aanmekaar swanger,” het ’n ander een gespot.

“Kate Middleton al weer swanger?” het nog een bygedra. “Hulle moet vrek verveeld wees in daardie huis.”

Kate se aanhangers het gou teruggekap en gesê sy mag nes enige ander vrou self besluit hoeveel kinders sy wil hê. Maar nee, het sommige Britse joerna naliste toe vinnig uitgewys: Dis met die be belastingb­etaler se geld dat sy en Will so ka kan vooruitboe­r.

Die nuus van hul derde kind wat op pa pad is, het gekom net ná ’n besluit deur di die Britse owerheid om net belastingv­e verligting vir ouers se eerste twee kinders to toe te staan. Die poging om bevolkings­gr groei in Brittanje hok te slaan beteken ou ouers kan dan die krediet – ter waarde va van tot R51 700 per jaar – net vir hul eerst ste twee kinders eis.

Weer het die mense mond uitgespoel op Twitter. “As Kate Middleton arm was, so sou sy g’n belastingk­rediet vir die derde k kind gekry het nie. En steeds gooi ons m miljoene in die koninklike­s se rigting,” w was een se kommentaar.

SY IS DAN PLANKDUN . . .

Toe sy swanger was met George (nou 4), was Kate pal in die hospitaal met oggendnaar­heid, maar dit het nie gekeer dat sy kans gesien het vir ’n tweede en derde baba nie. Tydens haar swangerska­p met Charlotte (nou 2) was die oggendnaar­heid weer terug, en ook nou met haar derde swangerska­p.

Die oggendnaar­heid waaraan sy ly – die wetenskapl­ike naam is hyperemesi­s

gravidarum – raak haar so erg dat sy skaars haar kop van die kussing kan lig.

Maar sy is ’n vasbyter, en die oomblik toe sy begin beter voel, het sy weer haar koninklike pligte begin nakom. Sy het onlangs selfs spontaan met Paddington­beer gedans op ’n stasieperr­on waar sy vir ’n liefdadigh­eidsgeleen­theid was.

Maar het haar dophouers daarop gefokus? Moenie glo nie!

Wat gaan aan met haar lyf, wou hulle weet. “Sy’s te maer. Kan nie glo sy’s swanger nie,” het iemand geskryf.

William het op die onthaal vooraf verwys na Kate se passie vir groter bewusmakin­g oor geestesiek­tes, maar dié belangrike saak moes terugstaan vir praatjies oor haar gewig.

“Sulke opmerkings is nie net onbeskof nie,” het Refinery29, ’ n webtuiste vir vroue, geskryf; “die mense kyk die feit mis dat sy aan hyperemesi­s sis gravidarum ly, wat tot ernstige ontwaterin­g wateringat­ering en gevaarlike gewigsverl­ies es s kan lei.”

MOET SY DAN SO KOEKERIG AANTREK?

Sommige kan nie haar ar r klerestyl uitlos nie. Dit helph help min sy het die mooiste e bos hare, ’n pragtige glimlag ml lag en atletiese lyf (wanneer ne eer swangerska­p haar nie uitteer nie). Die rok wat sy in Mei na haar suster, Pippa Middleton, se troue gedra het, was vir sommige te vaal. Die Alexander McQueen-nommertjie het voldoen aan al die vereistes: Dit het nie die aandag afgetrek van die bruid se rok nie en was stemmig en subtiel stylvol. Maar wat het modekenner­s daaroor gesê? “Uit die oude doos,” het die paneel verklaar in die Britse aktualitei­tsprogram Loose Women. “Sy’s ’n jong vrou, maar het meer soos die bruid se ma gelyk,” het een van die paneellede verklaar. ’n Ander een het gevra of ’n satelliets­kottel of dalk ’n koppie en piering bo-op Kate se kop sit. Die nuuswebtui­ste The Daily Beast het onlangs ’n eier te lê gehad oor die hertogin se klerestyl. H Hulle meen sy is vasgevang in die ddi paleis se voorskrift­e. “Sy “Syyw word bloot nie toegelaat om kleurrry kleurryk of modern te wees nie.” Die rubriekskr­ywer ruubr Sarah Vine noem Kate KKat in die Daily Mail ongeneesll­ik geneeslik outyds: “’n Mens kry nonne wat wwat sexier lyk as sy.” Nouddat Noudat Kate se oggendnaar­heid beegi begin bedaar en sy terugkeer na die openbare oog, sal sy hopelik mmi middel vandeesmaa­nd saam mmet met William op ’n besoek na Noorweë Noorrw en Swede kan gaan. Wat sy op die besoek dra, sal waarskkyn waarskynli­k weer opslae maak. Hopeli Hopelik is almal dan so ingenomme genome met haar babamagie dat hulle huulle sal ophou skinder oor haar kleredrag. kle BRONNE: BRONNE E: THE TH DAILY MAIL, THE INDEPENDEN­T, BBC, BBC THE THHE DAILY D BEAST, US WEEKLY, FIRST FOR FO OR WOMEN, WWOM THE DAILY EXPRESS, TOWN AND A ND COUNTRY CCOU

 ??  ?? HOOFFOTO: Die hertogin van Cambridge kry ál meer kritiek. LINKS: ’n Dans saam met m Paddington­beer.
HOOFFOTO: Die hertogin van Cambridge kry ál meer kritiek. LINKS: ’n Dans saam met m Paddington­beer.
 ??  ??
 ??  ?? LINKS BO: Kate se modestyl word uitmekaarg­etrek. REGS BO: Koningin Elizabeth was uiters stylvol in haar jeug en kan Kate ’n ding of twee oor mode leer, sê kritici.
LINKS BO: Kate se modestyl word uitmekaarg­etrek. REGS BO: Koningin Elizabeth was uiters stylvol in haar jeug en kan Kate ’n ding of twee oor mode leer, sê kritici.
 ??  ??
 ??  ?? LINKS:NK LIN Sien jy die boepie? NAASLINKS:AA N Prins William e en KKate tydens ’n geleenth heid in Buckingham­paleis. R REGS: REG Mamma en George.
LINKS:NK LIN Sien jy die boepie? NAASLINKS:AA N Prins William e en KKate tydens ’n geleenth heid in Buckingham­paleis. R REGS: REG Mamma en George.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa