Huisgenoot

Maak jou doelwitte ’n werklikhei­d . . . sommer heelwat vinniger!

OUTvest, die eenvoudige aanlyn beleggings platform van OUTsurance wat jou help om enige doelwit te stel en bereik, het nou ook Crowdvest, waar jou geliefdes uitgenooi word om dit vinniger te help gebeur

-

O NS almal wil vir iets spaar: jou kind se opvoeding, die begin van ’n nuwe ondernemin­g waarvan jy al hoe lank droom, ’n deposito op ’n nuwe huis . . .

Maar die meeste van die tyd praat ons net en doen niks, want dis nie maklik om getrou te spaar nie, en vir die meeste mense is beleggings iets oorweldige­nds. OUTvest verander dit. Grant Locke, medestigte­r van OUTvest, sê om eenvoudig te spaar pleks van duur aankope met ’n lening af te betaal, het ’n reuse- uitwerking op ’n huishoudin­g se welstand – of gebrek daaraan.

Die beste tyd is nou. Hoe vroeër jy begin spaar hoe beter – en hoe laer die bedrag wat jy benodig om elke maand te spaar ten einde jou doelwit te bereik.

WAT IS OUTVEST?

O UT ves tis’ n digitale beleggings platform wat die beste beleggings tegnologie en adviesstel­sels gebruik om jou te help om jou doelwitte te bepaal, te beplan ente bereik deur ongeloofli­ke aan lyn begrotings hulpmiddel­s. Stel eenvoudig’ n spesifieke doelwit ope nou T ves t sal

jou ’n persoonlik­e beleggings­plan help skep en jou help besluit of ’n belastingv­rye spaarreken­ing geskik is vir jou doelwit. Hierdie digitale platform maak dit maklik om jou beleggings te bestuur en jou doelwitte aanlyn of met die OUTvest-app te volg.

WIE KAN DIT GEBRUIK?

Enigiemand kan ’n OUTvestor wees, want ons almal het doelwitte. Hetsy jy ’n maklike en lonende manier soek om ’ n belastingv­rye spaarreken­ing te skep of wil spaar vir spesifieke doelwitte vir die toekoms, jy het net ’n droom nodig en die dissipline om selfs net R100 per maand weg te sit. Jy kort nie eens beleggings­on dervinding nie. Die OUTvest- digitale berekening­s-en-adviesstel­sel sal jou help verstaan hoeveel jy moet spaar en ’ n fonds aanbeveel wat jou jou doelwitte kan help bereik.

HOEVEEL KOS DIT?

OUTvest-fooie is baie laag en mededingen­d vergeleke met tradisione­le beleggings – so min as 0,8% van jou belegging, na gelang van hoeveel jy belê. Die gebruikers­vriendelik­e prysaandui­der op die OUTvest-webtuiste kan jou help om OUTvest-fooie te vergelyk met die algemene bedrae wat op beleggings gehef word.

HOEKOM OUTVEST GEBRUIK?

OUTvest maak profession­ele beleggings eenvoudig. Die aanloklikh­eid daarvan is dat jy ’n profession­ele beleggings­plan kan bou sonder die hulp van ’n finansiële adviseur.

Die instinktie­we selfdoen webtuiste en-a p p word gerugsteun deur gevorderde beleggings­tegnologie, en jou geld word in unieke fondse belê – waarvan sommige slegs deur OUTvest beskikbaar is. Die kundiges by die inbelsentr­um sal jou help om enige kommer die nek in te slaan en jou deurlopend raad gee.

“Ons glo OUTvest sal die deursneepe­rsoon se toegang tot akkurate, profession­ele finansiële raad verhoog,” sê Niel de Bruin, medestigte­r van OUTvest.

WAT IS CROWDVEST?

Verbeel jou jy kan jou doelwit met vriende en familie deel en hulle vra om te help om dit ’n werklikhei­d te maak. Jou seun se skoolrugby­toer? Die familie sal graag wil help. Jou troue? Die familie sal geëerd voel om by te dra tot jou spesiale dag, en vriende kan selfs bydra tot die duur koste, pleks van geskenke koop.

Sodra jy jou doelwit geskep het, sal OUTvest ’n webtuiste saamstel en ’n skakel na jou stuur wat jy kan deel. Geliefdes kan dadelik begin bydra, en jy kan elke deposito op pad na jou doelwit op jou skakelblad volg.

Dit is belangrik om kennis daarvan te neem dat Crowdvest nie beskikbaar is vir belastingv­rye spaarreken­ings nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa