Huisgenoot

’N MODEL VAN ’N SPREEKBUIS

Hope, oor wie se onlangse uitrusting op ’n banket gegons is, is die Withuis se jongste gste kommunikas­ie direkteur ooit

- Saamgestel deur LARA ATSON

SY IS die “ander vrou” aan pres. Donald Trump se sy. In die Withuis is haar kantoor as’t ware binne roepafstan­d van syne. Hulle word oral saam afgeneem en sy fluister gedurig in sy oor. En met haar lang bene en groen oë is die skone Hope Hicks ’n orgidee in die vaal, hoofsaakli­k manlike landskap van die Trump-administra­sie.

Dit het gegons toe die voormalige tienermode­l in September op 28 die jongste kommunikas­ie direkteur ooit in die Withuis word. Sy w asook tydens diep residensië­le verkiesing­sveldtog Trump (71) se mediasekre­taris – sonder ’n duit politieke ervaring.

Onlangs het Hope (nou 29) weer die kollig gesteel toe sy in ’ n byderwetse swart aandpak en oorgroot strikdas by die Akasaka-paleis in Tokio opdaag. Die geleenthei­d? Die Japannese premier, Shinzo Abe, se staatsbank­et vir Trump.

Hope het haar androgene uitrusting afgerond met rokerige ooggrimeri­ng en fuchsia lipstiffie. Sy het selfs die Amerikaans­e presidents­vrou, Melania Trump (47), oorskadu.

Aanlyn het dit gegons oor Hope se uit- rusting. “Dis heeltemal al te modieus vir ’n Republikei­n,” het iemand and op Twitter laat hoor. Hope lyk meer soos ’n karakter uit die tienerdram­areeks s Gossip Girl as ’n Withuis-werknemer, het nog iemand bitsig getwiet. Sy was as immers in 2005 op die voorblad van ’n uitloperbo­ek van dié reeks eks – met die gepaste titel The It t Girl.

En ’n “it girl” is sy beslis. In September is sy van ’n assistent in die Withuis-kommunimmu­nikasiedep­artement bevorder evorder tot direkteur. Haar voorganoor­ganger, die Wall Street-geldskield­skieter Anthony Scaramucci mucci (53), is ná net 10 dae afgedank. Sy is “die kommmunika­siedirekte­ur r met die minste ervaaring in die geskiedeen­is”, was The New York k Times se kritiek. Maar ar ander meen Hope is ’n n vars bries.

Trump is duidelik dol oor sy “Hopester” of “Hopie”, Hopie”, soos hy haar noem. Maar hoe het Hopester met haar spykerhaks­koene akskoene tot in die Withuis gestap?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa