Huisgenoot

MAAK SO AS I IEMAND GESKOK WORD

-

Moet Mo nooit direk aan die mens vat nie, want wan jy kan ook skok. Roep R dadelik 'n volwassene en vra hulle moet die krag by die hoofskakel­aar afskakel. Maak seker almal in die huis weet waar die hoofskakel­aar is. Probeer die elektrisit­eit by die muurprop afskakel en ontkoppel die toestel.

Trek rubberhand­skoene aan, draai koerante of klere om jou hande of gebruik ’n

stok of houtstoel om die mens weg te kry van die toestel wat hulle skok. Maak seker dis droog en hulle is nie in 'n plas water nie. Jy kan ook skok, want water gelei elektrisit­eit. Jy kan ook probeer om hulle aan hul klere weg te trek. Belel die nooddienst­e by 10111 of 112 (selfooself­oon) of jou plaaslike sekerheids­maamaatska­ppy.ats As dit nie moontlik is nie, begbegingi­n so vinnig moontlik noodhulp toepasas pa wanneer jy seker is die mens raak niee ni mmeer aan die elektriese toestel nie. As hhulhulle nie meer asemhaal nie, begin met mond-nd-tot-mond-asemhaling. mon Behandel Beh an enige beserings wat hulle opgedoendo­en doe hhet. Moenie salf (of botter) aan die brandwonde smeer nie. Bedek die wonde met gesterilis­eerde verbande. Selfs al lyk hulle ná 'n ligte skok beter, is dit belangrik om hulle na die hospitaal of

dokter te neem. Elektrisit­eit brand van binne na buite en dit is soms moeilik om te sien of daar enige beserings is, maar die hart en ander organe kan selfs ure ná die skok aangetas word.

 ??  ?? Staan op boeke as daar water op die vloer is. Moenie aan die mens raak voor die krag af is nie. Beweeg hulle met 'n besem van die gevaar af weg.
Staan op boeke as daar water op die vloer is. Moenie aan die mens raak voor die krag af is nie. Beweeg hulle met 'n besem van die gevaar af weg.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa