Huisgenoot

Kyk net die babamagies!

-

Heelparty glansmense sal in 2018 kleingoed verwelkom. Minki van der Westhuizen, aanbie bieder van Boer Soek ’n Vrou en Kwêla, en haa haar man, Ernst Joubert, word in Maart ’n der derde spruit ryker. Hulle is reeds die ouers van Katerien (4) en Elise (3).

E Een van Minki se Boer Soek ’n Vrou-voorgan gangers, die aktrise Angelique Potgieter, en dié se man, die Bulls-rugbyspele­r Jacques Pot Potgieter, verwag in Maart tweelingdo­gter ters. Hulle het reeds ’n seun, Jacques (1).

D Die TV-aanbieder Roxy Burger en haar ma man, die sagtewarek­enner Neil Shraga, wo word na verwagting in Januarie ’n dogter ryk ryker, terwyl die model Behati Prinsloo en die Maroon 5-lid Adam Levine vroeg volgen- nde j jaar hul tweede dogter gaan hê. Hul eers- - teli teling, Dusty Rose, is 14 maande oud.

D Die sangeres Charlize Berg en haar man, die argitek Warren Linden, is in April getroud d en kan nie wag vir hul baba se geboorte nie – t toevallig in April volgende jaar!

Ook op Claudia Henkel wag ’n dubbele vreugde. Die voormalige Mej. Suid-Afrika en die sakeman Orin Roesstorff word vroeg in volgende jaar die ouers van ’n tweeling. Claudia het onlangs op Instagram geskryf: “Ek is al vandat ek 14 jaar oud was op ’n dieet. Vir die eerste keer aanvaar ek my kurwes, eet wat my liggaam nodig het en gee nie om watter grootte ek is of moet wees nie. Dis bevrydend en ’n groot les, want ek voel mooi ongeag my grootte.”

Die sanger Tony Campbell en sy vrou, Michelle, se dogter, Courtney (3), word in Januarie ’n ousus wanneer hul seun gebore word.

 ??  ??
 ??  ?? ANGELIQUE & JACQUES POTGIETER ER
ANGELIQUE & JACQUES POTGIETER ER
 ??  ?? WARREN LINDEN & CHARLIZE BERG
WARREN LINDEN & CHARLIZE BERG
 ??  ?? BEHATI PRINSLOO
BEHATI PRINSLOO
 ??  ?? CLAUDIA HENKEL
CLAUDIA HENKEL
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa