Huisgenoot

HOOFGEREGT­E

- 1 2 3 Voeg al die bestanddel­e by 4 5 6

ROMERIGE HOENDERPAS­TEI

GENOEG VIR 8 MENSE Bereiding: 40 min. Gaarmaak en bak: 1 uur VULSEL 1 heel hoender,

in porsies gesny 375 ml (1½ k)

hoenderaft­reksel 80 ml ( k) witwyn 1 ui, geskil en gekap 2 wortels, geskil en

gekap 1 selderysti­ngel 4 peperkorre­ls 2 heel naeltjies 4 knoffelhui­sies,

geskil en gekneus 1 suurlemoen se ge

rasperde skil ’n groot hand vol elk pietersiel­ie, basilie en koljanderb­lare 1 takkie roosmaryn

(opsioneel) sout en vars gemaalde

peper VIR AFRONDING 30 ml (2 e) Dijon

mosterd 30 ml (2 e) tamatie

pasta 5 ml (1 t) suiker 60 ml (¼ k) volroom

jogurt 230 g (1 bakkie) room

kaas 30 ml (2 e) mielieblom 10 pikantriss­ies,

grofgekap 10 kappertjie­sade,

grofgekap 10 groen olywe,

grofgekap KORS 2 rolle (400 g elk) skilferkor­sdeeg, kaas-en-kruie-geur of gewoon, ontvries 1 eier, geklits Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n middelslag- oondvaste pasteibak (ovaalvormi­g).

Bring al die

Vulsel

bestanddel­e in ’n kastrol tot kookpunt en laat prut tot die vleis van die been loskom. Verwyder die vel en bene en versnipper die hoender.

Plaas die versnip- perde hoender terug in die kastrol en kook tot amper al die vloeistof geabsorbee­r is. Laat heeltemal afkoel.

Vir afronding

en meng deeglik deur.

Kors

Plaas 1 rol (400 g) van die deeg in die bereide bak en laat dit teen die kante opstaan. Skep die afgekoelde hoender- mengsel in.

Bedek die bokant van die pastei met die oorblywend­e deeg, druk of knyp die rand vas, maak ’n klein insnyding in die middel en verf met die geklitste eier.

Bak sowat 3540 min. tot die kors goudbruin is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa