Huisgenoot

PEPPERMINT CRISP-GLASIES

- 2 3 4 5

lig en dik. Voeg die vanieljege­ursel by. Roer die melk en botter by en sif die bruismeel en bakpoeier oor. Vou in tot net gemeng.

Verdeel die beslag tussen die twee panne; maak gelyk.

Klits die eierwitte tot skuimerig, voeg die res van die strooisuik­er lepelgewys by en klits tot dik en blink. Voeg die rooswater en neute by en vou in.

Verdeel tussen die twee panne en skep bolle meringue bo-op. Bak 20 min. of tot die koeklaag gaar is. Laat afkoel.

Vulsel

Meng die jogurt en maaskaas en geur na smaak met die suiker. Smeer die helfte oor die een koeklaag, stapel die vrugte op en plaas die ander koeklaag boop. Skep die res van die roomkaasme­ngsel bo-op en rangskik die orige vrugte boop. Versier met die blommetjie­s. Oudag se Peppermint Crisp-tert word happiegroo­t in glasies voorgesit. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. 1 blik (385 g) karamelkon­densmelk, goed geroer 180 ml (¾ k) dubbel

roomjogurt 1 pak (200 g) Peppermint Crisp-sjokolade, fyngekrumm­el mentblaart­jies Skep lagies kondensmel­k, jogurt en sjokolade in glasies en laat verkoel. Garneer met mentblaart­jies.

Vir ’n meer tradisione­le aanslag, verdeel sowat 100 g gekrummeld­e klapperkoe­kies tussen die glasies, pak dit op die bodem en gaan voort met die ander lae.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa