Huisgenoot

WORTELKOEK­MUFFINS

- 1

’n Lekker klam muffin waar vrugte pleks van suiker sorg vir die meeste van die soetigheid. Dis propvol vesel en bevat ook min vet. Wat my betref, kan gewone wortelkoek nou maar opsystaan.

LEWER 8 MUFFINS Bereiding: 15 min. Bak: 38 min.

2 eiers 45 ml (3 e) suiker 80 ml ( k) kanolaolie 15 ml (1 e) witdruiwe

asyn 375 ml (1½ k) klipge

maalde witbroodme­el 7,5 ml (1½ t) bak

poeier 2,5 ml (1 t) koeksoda 3-5 ml (ruim ½-1 t) fyn

kaneel 2,5 ml (½ t) fyn neut- muskaat 375 ml (1½ k) fyngeraspe­rde wortels of botterskor­sie 250 g dadels,

fyngekap 200 g fyngeraspe­rde

vars pynappel 125 ml (½ k) semels 180 ml (¾ k) geroosterd­e sonneblomp­itte en/of gekapte pekanneute ’n bietjie melk sonneblomp­itte vir

bo-oor sprinkel AFRONDING geroomde maaskaas versoet met ’n bietjie heuning aarbeie vir afronding

(opsioneel)

Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit die holtes van ’n muffinpan of papierbakk­ies goed met kossproei.

Klits die eiers, sui- ker, olie en asyn saam tot lig.

2 Sif die droë bestanddel­e en speserye by en vou in.

3 Voeg die res van die bestanddel­e by, voeg ’n bietjie melk by indien die mengsel nie klam genoeg is nie, en skep in die voorbereid­e holtes of papierbakk­ies.

4 Sprinkel sonneblomp­itte oor.

5 Bak sowat 3538 min. of tot ’n toetspen skoon uit die middel van die muffins kom.

6 Afronding Meng die maaskaas met ’n bietjie heuning; smeer bo-op en in die middel van ’n deurgesnyd­e muffin. Rond af met aarbeie indien verkies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa