Huisgenoot

CINTAINE SCHUTTE

-

Al het Cintaine Schutte (30) verlede jaar vir die eerste keer ’n hoofrol in ’n TV-reeks vertolk – as die filosofied­osent Jeanne le Roux in die kykNET-sitkom Phil 101 – is sy geen groentjie nie. In teaterkrin­ge is sy al agt jaar ’n bekende gesig. En nou ryg sy die TV-rolle in. Van 10 Januarie verskyn sy in die kykNET- komedie Die Kasteel. “Ek vertolk die rol van Michellay, ’n loskop en naïewe Millenniër,” vertel sy. Later in die jaar wag nog ’n kykNETtele­visiereeks.

Cintaine sal ook vorentoe, , waarskynli­k y teen die einde van n die jaar, op die silwerdoek ver-ver verskyn as Masja ja in Die Seemeeu. Dit is ’n rol waarvoor sy in die gelyknamig­e verhoogstu­k met ’n Kanna- - en ’n Flleur Fleur du Cap-prys as beste vroulike byspeler yspeler bekroonb bekroon is.

“Elkeen het t sy eie uitdagings­u uitdagings en opwinding,” sê sy oor die verskillee­nde verskillen­de mediums.

Dis dié dat t sy by diee die Woordfees op Stellenbos­ch en die e KKNK opo op Oudtshoorn na die verhoog sal terugkeeer terugkeer met haar eerste eenvrouver­toning, ng, Half-Leeg.L Half-Leeg.

Cintaine en n Carel NelN Nel (33) is al ses jaar ’n paartjie. “Hy is my besste beste vriend, my grootste ondersteun­er uner en steunpilaa­r,”s steunpilaa­r,” sê sy van die akteur, wat at onlanggs onlangs onder meer te sien was as die hartpionie­r artpionier Chris Barnard in die dokumentêr­e e kykNETT-drama kykNET-drama Hartstog.

 ??  ?? LINKS: Cintaine is al lank ’n bekende in teaterkrin­ge en ryg nou ook die TVrolle in. ONDER: Saam met haar kêrel, Carel Nel.
LINKS: Cintaine is al lank ’n bekende in teaterkrin­ge en ryg nou ook die TVrolle in. ONDER: Saam met haar kêrel, Carel Nel.
 ??  ?? In Die Kasteel spspeel (agter van lilinks) Anrich Herbst, Cintaine Schutte en Solo lomon Cupido. Voor P V Pietie van Beyers, links is Hannes H en Dorette Muller He PPotgieter.
In Die Kasteel spspeel (agter van lilinks) Anrich Herbst, Cintaine Schutte en Solo lomon Cupido. Voor P V Pietie van Beyers, links is Hannes H en Dorette Muller He PPotgieter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa