Huisgenoot

MODELMOOI MAMMAS!

Hier is die afgelope jaar se mooiste swanger ma’s op die rooitapyt

-

1 By die Golden Globes het die aktrise Gal Gadot se nousluiten­de rok deur Mugler haar boepie mooi beklemtoon.

2 Die aktrise Jessica Alba het ’n elegante swart kantrok na haar Baby2Baby-geleenthei­d gedra.

3 Catherine, die hertogin van Cambridge, se boepie was by die Royal Variety Performanc­e skaars sigbaar in ’n rok deur Jenny Packham.

4 Die popster Beyoncé was by die Grammyprys­aand ’n witwarm swanger ma in dié blink, rooi nommertjie. e.

5 Die TV-aanbieder en n blogger Louise Roe was by die InStylepry­saand sexy in ’n rok o ok deur Victoria Beckham.

6 Te oulik! Die model l Behati Prinsloo het by y die Lacma Art + Film- gala in ’n groen minirok deur Gucci haar boepie gewys.

7 Die aktrise Natalie Portman was by die Golden Globes pragtig in ’n los skepping deur Prada.

8 Die model Rosie Huntington-Whiteley was by Vanity Fair se Oscar-partytjie i ie die toonbeeld van swanger sjiek in ’n silwer rok deur Versace.

9 By die César-prysaand het Amal Clooney e ey in ’n vererok deur Verr rsace dit moeiteloos laat lyk om met ’n tweeeeling swanger te wees.

10 Die hotelerfge­naam m Nicky Hilton Rothschild il ld was by die FIT-gala pragtig in ’n wit balrok o k deur Dennis Bass.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa