Huisgenoot

Toets jou TV-kennis

Verslind jy TV-reekse en slurp jy alles en nog wat oor bekendes op? Kyk dan of jy hierdie vrae reg kan beantwoord

- Deur LARA ATSON

Die Pasella-aanbieder Vicky Davis se seuntjie is in Augustus gebore. Hoeveel kinders het sy? Watter speletjies­program waarvan die derde seisoen onlangs op VIA begin het, het die Sara Se Geheimaktr­ise Quanita Adams as aanbieder? Watter bekende sanger het Richard Stirton en Craig Lucas afgerig wat onderskeid­elik die eerste en tweede seisoen van die plaaslike sangreeks The Voice SA gewen het? Watter familielid van die ster- atleet Wayde van Niekerk is volgende maand op M-Net te sien as ’n deelnemer aan die splinternu­we dansreeks Dancing with the Stars SA? Die gesoute akteur Dawid Minnaar is nou in die nuwe kykNETreek­s Knapsekêre­ls te sien. In watter ander twee kyNET-reekse het hy in 2017 gespeel? Watter karakter in die sepie 7de Laan het Vanessa en Xander se huwelik in November laat verbrokkel toe dit aan die lig kom sy verwag sy kind? Watter trefferTV- reeks het vanjaar die Golden Globe vir beste dramareeks gewen? In watter SABC3-sepie het Karin van der Laag, wat nou as Hettie in die Laan te sien is, die rol van Maggie vertolk? Met watter bekende sangeres en TVaanbiede­r is die akteur David Johnson getroud? Hy speel die rugbybreke­r Liam Willemse in die sepie Getroud met Rugby. Hoe is Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch verwant in Thys & Trix, wat in April uitgereik word? suster. en broer is Hulle 10. Grange. le Bianca 9. go. Isidin8. Tale. Handmaid’s The 7. Bonita. 6. Waterfront. en Geheim Se Sara 5. Swarts. Odessa ma, Sy 4. Morbee. Kahn 3. draai. Toege- Is Wat Raai 2. Twee. 1. Antwoorde:

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa