Huisgenoot

Kyla en Dylan terug in Maze Runner

Dié twee talentvoll­e akteur siste sien in die jongste en laaste aflewering van die wetenskap s riller-trilogie Maze Runner: The Death Cure – en ons kannie wag nie!

-

TALENTVOL

Sy hou nie net haar lyf aktrise nie; sy is ook ’n kranige model. Kaya is deel van die Britse modelagent­skap Models 1 en het al in tydskrifte soos Teen Vogue, Vogue, Elle UK en InStyle UK verskyn.

GELUKKIGE FAMILIE

Die 25-jarige aktrise is gelukkig getroud met die akteur Benjamin Walker (35). Die paartjie het mekaar op die stel van The King’s Daughter ontmoet en in Desember 2015 getrou. Hul eersteling, ’n seuntjie, is in November 2016 gebore.

SUKSESVOL

Kaya laat duidelik nie op haar wag nie. Sy het verlede jaar die nuwe vroulike hoofrol in Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales vertolk.

JONG TALENT

Dié 26-jarige Amerikaans­e akteur is geen groentjie in die vermaakbed­ryf nie. Hy het op 14-jarige ouderdom reeds sy eie YouTube-kanaal begin. ’n Fliekverva­ardiger het hom kort hierna genader om aan ’n webreeks te werk. Hy was ook die dromspeler vir die punkgroep Slow Kids at Play.

BEKENDE FAMILIE

Sy ma, Lisa, is ook ’n aktrise en het haar eie filmskool. Sy pa, Patrick, is ’n rolprentka­meraman. Hy wou in dié se voetspore volg, maar het toe die rol van Stiles Stilinski in Teen Wolf losgeslaan.

LIEFDESLEW­E

Dylan se liefdeslew­e loop klopdissel­boom. Hy en die aktrise Britt Robertson (27) gaan sedert 2012 uit. Hulle het mekaar op die stel van die romantiese komedie The First Time ontmoet.

 ??  ??
 ??  ?? KYK DIT Maze Runner: The Death Cure word op 26 Januarie uitgereik.
KYK DIT Maze Runner: The Death Cure word op 26 Januarie uitgereik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa