Huisgenoot

DRUIWE-GORTSLAAI

-

GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 40 min.

60 ml (¼ k) pampoen

pitte 500 ml (2 k) gaar

gekookte gort 1 x 410 g-blik bruin

lensies, gedreineer 6 stingeluie, gekap 1 rooi-ui, in skyfies

gesny 250 g pitlose swart

druiwe, gehalveer ’n hand vol koljander

blare 2 wiele feta SLAAISOUS sap en fyngeraspe­rde

skil van 1 suurlemoen 60 ml (¼ k) goeie olyf-

olie sout en vars gemaalde

peper VIR AFRONDING ekstra pampoenpit­te suurlemoen­wiggies 1 avokado, in skyfies

gesny (opsioneel) ekstra vars kruie

1 Verhit ’n droë pan en rooster die pampoenpit­te tot dit begin bars. Skep uit en hou eenkant om af te koel.

2 Meng die pampoenpit­te goed met die res van die bestanddel­e. 3 Slaaisous Meng alles goed en giet oor die slaai. Meng deur

die slaai en geur met nog sout en peper indien nodig.

4 Vir afronding Skep die slaai in ’n opdienbak en sprinkel die pampoenpit­te oor. Pak die suurlemoen­wiggies en avokado (indien gebruik) op en sprinkel die ekstra vars kruie oor.

’n Hand vol rosyne kan gebruik word pleks van die swart druiwe.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa