Huisgenoot

Viëtnamese rolletjies bo!

-

VIËTNAMESE RYSPAPIERR­OLLETJIES

LEWER 6 ROLLETJIES Bereiding: 45 min. VIËTNAMESE SLAAISOUS 10 ml (2 t) water 5 ml (1 t) suiker 2,5 ml (½ t) vissous 5 ml (1 t) lemmetjies­ap 2,5 ml (½ t) droë

brandrissi­evlokkies 2,5 ml (½ t) fyn

knoffel VULSEL 1 wortel, in fyn repies

gesny ’n halwe soetrissie,

in dun repies gesny 200 ml boontjie

spruite 200 ml komkommer

spaghetti 6 ryspapierv­elletjies 12-18 gestoomde

garnale (opsioneel) vars koljanderb­lare sesamsaadj­ies vir bo

oor sprinkel GRONDBOONT­JIESOUS 30 ml (2 e) grondboon

tjiebotter 10 ml (2 t) soja-, oester

of hoisinsous 10 ml (2 t) lemmetjie

sap 10 ml (2 t) heuning 2,5 ml (½ t) brand

rissiesous melk

1 Viëtnamese

slaaisous Meng die water, suiker, vissous, lemmetjies­ap, brandrissi­e en knoffel in ’n mengbak.

2 Vulsel Marineer slegs die groente in die slaaisous.

3 Maak ’n bak vol warm water en doop die ryspapierv­elletjies een vir een in die water tot die vel elasties is. (Moenie laat lê in die water nie; dit raak pap.)

4 Plaas op ’n bord en pak ’n hopie groente, 2-3 garnale (indien gebruik) en koljanderb­lare in die middel van die ryspapierv­elletjie. Vou die onderkant en sykante in en rol in ’n stywe rolletjie.

5 Garneer met nog vars koljanderb­lare en die sesamsaadj­ies.

6 Grondboont­jiesous Meng alles tot dit ’n romerige doopsous vorm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa