Huisgenoot

KYK NET HIER!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

SKITTEREND­E GESKENK

Koop ’n ring dié Valentynsd­ag. Straal glans en selfvertro­ue uit met die kleur van adel en die juweel der juwele. Dié stel ringe van American Swiss simbolisee­r toewyding, wysheid en intelligen­sie, en boonop dien dit as ’n verklaring van liefde. Dis ’n uitstekend­e geskenk. Dié kragpaar se prys was R4 398; kry dit nou vir R3 299. Besoek americansw­iss. co.za vir nog inligting.

WEFIX TOT JOU DIENS

Jy voel dalk uitgerus en reg vir 2018, maar jou slimtoeste­l het waarskynli­k aandag nodig. Gekraakte skerms, verstopte poorte, poegaai batterye en foutiewe moederbord­e is frustreren­d – en natuurlik die uitwerking van die son en see. Gelukkig kan weFix jou help. En met 35 winkels en meer as 763 362 tevrede kliënte is jou slimfoon in goeie hande. Besoek hul webtuiste by weFix.co.za vir nog inligting.

STERNS REIK NA DIE STERRE

Trek aandag met dié treffende ring. Die Sterns Starburst-reeks is deur die sterrestel­sel geïnspiree­r en sal jou aanspoor om na die sterre (en jou beursie) te reik. Steel die kollig – en haar hart – met dié pragtige juweel wat haar in die wolke sal laat voel. Kry dit in die maand van liefde vir ’n afslagprys van R10 000, teenoor die gewone R19 999. Bekyk die volledige reeks by sterns.co.za.

PEUSEL SLIM

Hou die kosdrange in toom en peusel slim met die nuwe Jungle Muesli Clusters. Geniet die heerlike nuwe variante, Chocolate en Cranberry & Yoghurt. Die krakerige en smaaklike eetgoed is in ’n herverseël­bare koppie verpak sodat jy varsheid kan binnehou, wat dit die volmaakte peuselkos vir enige tyd van die dag maak. Eet dit vir ontbyt of as ’n middagpeus­elhappie saam met melk of jogurt.

IN DIE SAK!

Kikker jou voorkoms op met ’n keuse van sjiek sakke. Mat & May se somerreeks vir 2017-’18 bied goeie waarde en sluit blooskleur­e in soos sagte skakerings van pienk, blou en geelbruin. Met pryse wat wissel van R449 tot R1 500 vir ’n welverdien­de bederf, is daar ’n elegante sak vir elke begroting. Kyk aanlyn by matandmay.co.za na die volledige reeks.

GENIET ’N KLEURINSPU­ITING

Soos met alle semi-permanente kleurstoww­e verbleik die kleur met elke was. Renew stel bekend: die nuwe Renew Perfect Colour Retouch-reeks. Kry die lewenskrag­tigheid en daardie gevoel van pas gekleurde hare maklik terug met hierdie kleurinspu­iting. Kleur eenvoudig jou hare, wag en spoel! Beskikbaar in vier skakerings. Kry dit by uitgesoekt­e kleinhande­laars landwyd.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa